Pieters & Kie Accountants

Accountants & Auditors (Hits: 8994) Accountants & Auditors
By Pieters & Kie is ons gefokus om aan die veranderende behoeftes van alle fasette van sake en finansies te voorsien. Deur innoverende dienste en oplossings poog Pieters & Kie om doeltreffend te reageer op opkomende neigings en om ons kliënte in die ekonomie positief te beïnvloed. Pieters & Kie is gefokus om aan die veranderende behoeftes van alle fasette van sake en finansies te voorsien. Jaco Pieters stigter van Pieters & Kie het 15 jaar se ondervinding in die klein en medium sake bedryf as Geregistreerde Rekenmeester. Practice Number 30472, Professional Accountants (SA) | Member of the South African Institute of Professional Accountants.
67 Cloete Street
Ermelo 2351
Mpumalanga
-26.510545, 29.994570 Mpumalanga South Africa
Get directions
Monday: 08:00 - 17:00 Tuesday: 08:00 - 17:00 Wednesday: 08:00 - 17:00 Thursday: 08:00 - 17:00 Friday: 08:00 - 17:00